Daily Archives: April 30, 2014

SA handelsbalans skok

Suid-Afrika se nadelige handelsbalans vir Maart 2014 was heelwat swakker as dit wat verwag is. Die maand het negatief geëindig op R11.9-miljard, na die vorige positiewe saldo vir Februarie van…

RSA verkiesing – Swak belangstelling in buiteland

Die stemmery in die buiteland is toe nie so opspraakwekkend as wat die linkse media in Suid-Afrika aan hulle lesers probeer opdis nie. Die inligting wat deur lesers aan Die…

Tieners verdwyn spoorloos

Twee tieners van Pretoria het spoorloos verdwyn op ’n swart bromponie wat die twee ouerpare in ’n erge graad van paniek gelaat het. Avian van Schalkwyk (17) en sy vriendin…

Boewe doodgeskiet

Drie boewe het ’n man in die vroeë oggenduur probeer beroof van sy selfoon en geld, maar toe nie net hulle rieme vasgeloop nie, want twee van hulle is dood….

Opgestaan!

"Want in die eerste plek het ek aan julle oorgelewer wat ek ook ontvang het, dat Christus vir ons sondes gesterf het volgens die Skrifte; en dat Hy begrawe is,…

27 April 1994: Vryheid of vergryp? (Slot)

“Vryheidsdag” word luid verkondig as die “geboorte van demokrasie” in Suid-Afrika en as die eerste tree na voorspoed en gelykheid vir almal. Die ANC het wel begin as ´n beweging…

Koerant wen hofsaak teen Departement

Die Mail & Gauardian het hulle saak teen die Departement van Openbare Werke (DOW) gewen met ’n hofbevel wat bepaal dat die departement binne 30 dae die gevraagde dokumente oor…

OVK-voorsitter moet hof oortuig

Die voorsitter van die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK), adv. Pansy Tlakula is deur die hof gelas dat die onus nou op haar rus om binne twee dae voorleggings te maak wat…

Boerboel reun raap die pryse op

Dit is ’n boerboel, maar al het hy ’n Engelse naam, hy het die prys ingepalm vir sy nuwe baas wat hom gekoop het vir R100,000. Cabaret Son of a…

Leeumannetjie beseer dokter

Hy het die twee leeumannetjies op die Bagamoya-landgoed buite Bloemfontein bederf deur hulle vla te voer, maar toe hy daarmee klaar is, het een hom met sy groot kloue bygedam…

Toe skrik die president

Met ’n verkiesingskoors wat helder denke kan benadeel, het pres. Jacob Zuma se raadgewers aanbeveel dat hy besoeke bring aan plekke soos Sonop, Wonderkop, Bapo Ba Mogale en Segwaelane om…

Kodesa versus KOGESA

Dit wil voorkom asof hier ’n nuwe dimensie binne Boere-Afrikaner volkspolitiek aan die ontwikkel is wat nie net geskiedkundig van aard is nie, maar wat ook ’n beduidende rol kan…

Onderwys – Waarheen gaan ek met my kind? (deel 5)

Geskiedenis en breinspoeling In ’n standaardiseringsvraestel (2008?) van die staat word die volgende vrae aan leerlinge gestel: 3.3 Watter bevolkingsgroep het die minste geld vir onderwys tussen 1950 en 1980…

Republikeinse Vrouebeweging hou kongres

Op Saterdag 26 April 2014 het die Republikeinse Vrouebeweging (RVB) hul 2de Nasionale Kongres by die Paardekraal Monument te Krugersdorp gehou, waar die tema die herdenking van die 1914 Rebellie…

Konserwatiewes loop voor in Frankryk

Die Franse Nasionale Front (FN) is heelvoor in die oploop na die Frankryk se Europese verkiesing volgende maand. ‘n Onlangse meningsopname meen dat hulle 24 % van die stemme het, teenoor 22%…