Daily Archives: April 29, 2014

Nuusflitse

Fikile Mbalula, minister van Sport en Ontspanning, is van ’n stemwerwingsveldtog in Freedom Park in Noordwes verwyder in ’n koeëlvaste voertuig toe lede van die vakbond Amcu gewelddadig geraak het….

Moolman is besig om te herstel

Jannie Moolman, die welbekende tenoor van Suid-Afrika, het die afgelope naweek met lede van die familie in die Milpark-hospitaal, Johannesburg begin gesels. Na twee weke wat hy in ’n geïnduseerde…

Jong student benoem vir rolprentpryse

’n Jong student van Pretoria, Willem van den Heever (20), se kortfliek is vir twee internasionale rolprentpryse benoem. Van den Heever is ’n rolprentstudent aan die Open Window-skool van visuele kommunikasie…

Vliegtuig steeds nie gevind

Die soektog na die vermiste Boeing van Maleisië word steeds gesoek, maar dit blyk dat die soektog nou van patroon gaan verander volgens die Australiese premier, Premier Tony Abbot sê…

Brandende vliegtuig maak noodlanding

’n Cobham Aviation-vliegtuig wat van Perth in Australië onderweg was na Barrow-eiland, moes met sy 94 passasiers aan boord, terugdraai en weer land op die lughawe van Perth toe die…

Uitsettingsbevel teen regter verkry

Regter Shamin Ebrahim het ’n uitsettingsbevel teen haar gekry, en sy weier glo om die bevel te gehoorsaam, te midde van ’n skriftelike kennisgewing om die wooneenheid wat sy huur,…

Student pleeg selfmoord

Steven Wessels (24), die student wat vermis is nadat hy vanaf Welkom terug gery het na Bloemfontein, se lyk is in Toronto-pan naby die Unicorn-stalle gevind. Dit wil voorkom asof…

Suid-Afrika se swak Internet

Die land se vastelyn breëbandspoed is waarskynlik van die swakste in die Westerse wêreld met sy gemiddelde 5,21 Mbps wat uiters swak vergelyk met die internasionale gemiddelde van sowat 17,7…

Mynwerker-betogers plunder winkels

’n Horde betogende mynwerkers het gedurende die middernagtelike ure ’n winkelkompleks naby Impala Platinum se een skag geplunder en daarna ’n saal waar vergaderings gehou word, in vlamme laat opgaan….

KOGESA vestig n webblad

Na aanleiding van die opspraakwekkende gebeurtenis wat verlede week plaasgevind het toe KOGESA ’n Klagskrif laat beteken het op die voormalige staatspresident F. W. de Klerk, by die F.W. de…

R7 miljoen se melk onafgelewer

Die Departement van Gesondheid in Wes-Transvaal moes ’n senior amptenaar skors nadat vasgestel is dat ’n aantal besendings melk vir babas wat bestel is, nooit versprei is nie. Die melk…

Antarktika ysberg wek kommer

Die massiewe B-31 Ysberg wat aan die einde van 2013 losgebreek het, is tans besig om in ’n anti-klok rigting om Antarktika te beweeg teen ’n vinnige snelheid, wat die…

Tornado eis talle lewens

’n Verwoestende tornado wat reeds die lewens van 18 mense geëis het, woed steeds voort in die sentrale gebiede van die VSA. Die burgemeester van die dorp Vilonia, in Arkansas…

Minder wapens, minder moorde?

Terwyl Suid-Afrika die een moord na die ander op ’n uurlikse basis moet beleef, word die land deur middel van die media, en met verklarings deur senior polisiebeamptes, wys gemaak…

27 April 1994: Vryheid of vergryp? (aflewering 2 van 3)

Uit die eerste aflewering blyk dat die uitdaging is nie net die bestuur van Suid-Afrika se verskeidenheid en verskillende aspirasies nie, maar ook om die redelikheid aldan nie van botsende…

Ligte skuddings

Die nuus dat lede van die Boere-Afrikanervolk hul regsverteenwoordiger versoek het om ’n klagskrif op te stel en te beteken op die voormalige president van Suid-Afrika, mnr. F. W. de…

Winkelsentrum deur rowers gestroop

’n Winkelsentrum van Witbank, in Oos-Transvaal het swaar deurgeloop toe ’n bende swaar gewapende rowers ’n reuse bedrag gebuit het en daarmee weggekom het. ’n Beloning van R1 miljoen word…

Pa skiet seun by Ekspo

’n Pa en sy twee seuns wat die jaarlikse HuntEx Kleinkaliber-ekspo by die Gallagher Estate in Midrand bygewoon het, het ’n traumatiese ervaring gehad toe die pa per ongeluk sy…

Vir die huisvrou – Sjokolade jaffels

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel).   Ons almal ken die tradisionele jaffels met maalvleis wat gewoonlik verkoop word op basaars ander fondsinsamelings-aksies. Die…

Bloemfonteiner woedend oor waardasie

Mnr. Eddie Stafford van Bloemfontein is woedend van die metroraad wat hom verkeerdelik van ’n waardasie voorsien het van net meer as R66 miljoen vir sy kleinhoewe buite die stad….

Onderwys – Waarheen gaan ek met my kind? (deel 4)

Staatskool onderwys – Die gevaar vir ’n onmondige kind/ Om te verstaan waarom daar gevare in ’n bepaalde stelsel van onderwys kan wees, moet ons eers verstaan wat onderwys werklik…

Rusland versnel sy nuwe geldeenheid.

Verskeie nuusagentskappe in Rusland berig dat Rusland, Kasakstan en Belarus wat tans die Eurasiese doeane-unie vorm, volgende maand ‘n ooreenkoms sal teken wat die stigting van ‘n ekonomiese unie met ‘n…

Handboek tekort onopgelos in N-Transvaal

Verlede week het daar weer ‘n saak voor die Hooggeregshof in Pretoria gedien na aanleiding van leerlinge wat steeds nie nuwe handboeke ontvang het nie. Die regsentrum  Section 27 het…

Nog ‘n ANC-boerdery foefie?

Die Departement Landbou, saam met die Universiteit van Potchefstroom en die Nywerheidsontwikkelingskorporasie gaan ’n gesamentlike projek aanpak van sowat R16 miljoen met hul Nguni vee-projek. Dit blyk dat swart bestaansboere…

Onbekwame polisie word opgelei.

Die ou gebruik om polisie behoorlik op te lei, en in besonder om ’n voertuig meesterlik te gebruik in noodgevalle, is deur die ANC regering afgeskaf omdat dit onnodige “witmens…

Horing-diewe is in Parke-agentskap

Die Uitvoerende hoof van Oos-Transvaalse Toerisme en Parke Agentskap (MTPA) Jacques Modipane moes op bevel van die voorsitter van MTPA, Clara Ndlovu, onmiddellik sy kantoor ontruim na aanleiding van die…

Onderwyseres sterf in die vreemde

Ada Malherbe (31), ’n onderwyseres van Colesberg, wat haar beroep in Thailand beoefen het, is glo in haar bed dood aangetref by ’n vakansieoord in Bangkok. ’n Vriend het haar…

Nog kerntoetse deur Noord-Korea?

Daar is nie duidelikheid of Noord-Korea gereed maak om ’n vierde kerntoets uit te voer nie, alhoewel daar sterk moontlikhede bestaan dat ’n volgende toets uitgevoer gaan word. Die land…

Waarom hulle nie stem nie

In ’n onafhanklike opname wat gemaak is onder sowat 4,000 kiesers, hoofsaaklik anderskleuriges regoor die land, het verstommende gegewens na vore gebring oor waarom mense weier om te gaan stem….

Nkandla-verslag in die asdrom

Die verdoemende Nkandla-verslag, soos opgestel deur die Openbare Beskermer (OB) Onder leiding van adv. Thuli Madonsela, is letterlik in die asdrom gegooi. Die ANC/SAKP alliansie het gesorg dat ‘n mosie…

Obama gaan nuwe sanksies instel

Pres. Barack Obama van Amerika gaan nog sanksies teen Rusland instel. Dit volg nadat dit bekend geword het dat pro-Russiese inwoners van die oostelike streke in die Oekraïne die stad…

Zuma se onderwêreld vriende?

Berigte is ontvang dat die uiters omstrede Mark Lifman, ’n sakeman van die Wes-Kaap en ’n bekende in die donker onderwêreld, op 12 April by pres. Jacob Zuma se verjaarsdag…

Oostenrykers bou ekonomiese motorfiets

’n Oostenrykse vervaardiger het daarin geslaag om ’n elektriese motorfiets te bou met besondere eienskappe. Die Johammer-maatskappy het ’n motorfiets ontwerp en gebou wat genoem word die J1.200 wat die…

Verkenners hou Nasionale Kongres

Die Verkennersbeweging van Suid-Afrika hou elke twee jaar ‘n nasionale kongres en op Saterdag 26 April 2014, is die Beweging se nasionale kongres te Paardekraal gehou. Tydens hierdie kongres word…

Verhoogde vereistes – meer druipelinge

Verhoogde slaagsyfers het paniek in Sentraal-Transvaal teweeg gebring toe onderwysers skielik sien hulle leerlinge druip op strepe in die grade 8 en 9 klasse. Die verhoogde slaagsyfer is aangekondig deur…

Kinders moet hulleself kan hoor

Die Vereniging vir Kinders met Gehoorverlies in SA (VKG) is verbind tot hul roeping om as ’n nie-winsgewende organisasie hulle elke kind wat gehoorgestremd is, te help sodat hulle darem…

Werkers besteel stadsraad met miljoene

Miljoene Rand se skade is veroorsaak deur vier werkers van die stadsraad van Pretoria wat staal rommelbakke, ter waarde van etlike miljoene Rand, aan ’n skroothandelaar verkwansel het. Die vier…

Helpers in SAR doodgeskiet

Dokters Sonder Grense (MSF) sê dat drie lede van hulle span werkers is in die Sentraal Afrika Republiek (SAR) doodgeskiet deur rebelle. Tim Schenk, die MSF woordvoerder sê die drie…

Red Ants rysmier mekaar

‘n Smerige geveg het tussen die direkteure van die berugte Red Ant-uitsettingsdiens (oftewel die Rooimiere)  in twee howe in Johannesburg ontaard. Afgesien van beskuldigings oor-en-weer, is die Valke ook bygesleep en…

Chancellor House klaar met "botsende belange"

Die ANC se beleggingsmaatskappy, Chancellor House”, se beëindiging in die verkryging van miljarde rande se inkomste uit staatsverwante kontrakte is blykbaar nog lank nie in sig nie. Dit is ten…

Universiteit skors HK-lede

Twee huiskomiteelede van ’n dameskoshuis van die Universiteit Stellenbosch (US) is van al hul pligte onthef. Die woordvoerder van die US, Mohamed Shaikh, sê die HK-lede van die koshuis Lydia is deur…

BBP vliegtuigvloot opgraderingplan onthul

Die ANC minister van Verdediging het in dié Departement se oorsig wat onlangs ter tafel gelê is, ook planne bekend gemaak om die BBP-vliegtuie te vervang. Die minister beweer dat…

Alstom in die mark

Die Franse industriële reus, Alstom, wat onder finansiële druk is het ‘n oorname-aanbod vir $13-miljard van ‘n Amerikaanse maatskappy, GE,  ontvang. Alstom is een van die grootste werksverkaffers in Frankryk…