Daily Archives: April 24, 2014

Gewilde nuwe slimfoon speletjie

Die nuwe slimfoonspeletjie, ­bekend as Flappy Zuma, wat deur die Suid-Afrikaanse maatskappy Go Life Mobile ontwikkel is, het die ganse jongmens-wêreld in die land aan die speel. Die ontwikkelaars het…

Nuusflitse

’n Vrou wat by haar ma in Oregon gekuier het, dagvaar nou die buurvrou en eis sowat R2,9 miljoen se skadevergoeding vir pyn en lyding nadat ’n troetel­-eend haar glo aangeval…

Ek sien dit so!

Kom ons gesels ‘n bietjie sport. Vir julle wat niks wil weet van sport nie, gaan hierdie moontlik ‘n vervelige rubriek wees. Byvoorbaat jammer! Vroeg in 1992 lei Kepler Wessels…