Daily Archives: April 21, 2014

Rustenburg sink ekonomies

Die Wes-Transvaalse dorp, wat voorheen ’n toonbeeld van vooruitgang was, is besig om ekonomies in duie te stort, en kan binnekort spookdorp-status kry as die mynbou-stakings gaan voortduur. Meer as…

Japan se ongunstige handelsbalans

Japan se jaarlikse ekonomiese groei was teleurstellend. Maart se syfers was die mees teleurstellende die afgelope jaar. Die ekonomiese insinking, in die derde grootste ekonomie in die wêreld, was te…

Brittanje mag nie ‘n Christenland wees nie

Die Britse Eerste Minister, David Cameron, word gekritiseer omdat hy verklaar het dat Britte meer vertroue oor hulle status, as bevolking van ‘n land wat ‘n Christelike staat is, moet…

Weermag probeer beeld verbeter

Besoekers aan die Randse Paasskou was oorbluf en verbaas dat die Weermag daar teenwoordig was met ’n uitstalling van helikopters, wapens, missiele en selfs bote, in ’n poging om die…

Maleisiese redery dopgehou

Die Maleisiese Nasionale Lugdiens word fyn dopgehou, en talle passasiers is skepties nadat ’n tweede vliegtuig so byna sy passasiers verongeluk het toe die tuig opgestyg het by die lughawe…

Uit die perd se bek, AAS stink!

Die ANC regime het verlede week bekend gemaak dat daar hulp aan klein besighede geskenk gaan word om entrepreneurskap aan te moedig. Daar was ook onlangs strenger reëls aangekondig vir…

Selfoon bankbedrog gedy

Volgens inligting wat vrygestel is deur ‘n ombudsmanwoordvoerder van bankdienste, Nicky Lala-Mohan, was bankbedrog met selfoontransaksies vir 2013 die hoogste ooit. Selfoon uitvissing (“phishing”), waar skynbaar onskuldige boodskappe aan selfooneienaars…

Platinumstaking dalk aan einde

Dit lyk asof daar dalk ‘n einde kan kom aan die drie maande staking in die platinum mynsektor. Daar is ooreengekom om op ‘n hersiene verhogingsbasis te onderhandel. Die vakbond,…

Rusland se ekonomie onder druk

Rusland se minister van Ekonomie, Alexei Ulyukayev, het in die Russiese parlement gesê dat die land se ekonomie nie stabiel is nie. Hy het gesê dat die afgelope twee maande…

Jeugdige oorleef vlug buite vliegtuig

‘n Sestienjarige, wat van die huis af weggeloop het, het ‘n vyf uur lange vlug buite ‘n 767-300 vliegtuig oorleef. Hy het hom skuil gehou in die ruimte waar die…

Vrystaters presteer

Nie minder as vyf jong skoliere in die Vrystaat, het vanjaar daarin geslaag om gekies te word vir die SA Skole se tennisspan. Wat dit nog meer merkwaardig maak, is…

Totale padsterftes nog onbekend

In Noord-Transvaal het padsterftes die hoogte ingeskiet met die uittog uit Sentraal Transvaal gedurende die Paastyd, toe duisende na die Sioniste saamtrek is. Die ongelukke wat aangeteken is, is hoofsaaklik…

Polisiebeampte deur kollega doodgeskiet

Adjudant Steven Britz was beslis ons beste polisiebeampte, en ons het nog nooit een soos hy gehad nie, en sal moeilik weer so iemand in sy plek kry, want hy…

Weermag, wat is jy?

Helmoed-Römer Heitman, ’n bekende ontleder van militêre aangeleenthede sê dit het tyd geword dat die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) moet besef dat hulle ’n relatief klein weermag is, wat dringend…

Kareedouw het koffie-krane

Die inwoners van die Oos-Kaapse dorpie het aanvanklik gespot en gesê dit is die enigste dorp ter wêreld waar jy koffie uit jou waterkraan kan tap. Maar as dinge nie…

Mugabe kam Europa

Tydens die Onafhanklikheidsfees van Zimbabwe, het pres. Robert Mugabe sommer kaalvuis onder die Europese lande ingeklim en hom kragtig uitgespreek teen Europa se sogenaamde homoseksuele onsin en twak/ Mugabe het…

Pampoen-koors loop hoog

In die pragtige Gamtoosvallei, waar die heerlikste sitrusvrugte gekweek word, en waar die wortel-koning van Suid-Afrika sy wortels kweek, loop die koors deesdae baie hoog, want dis pampoen-kompetisie tyd! Die…

Jansenville stink nou erg

Saans as die warm Karooson agter die westerkim sak, daal daar ’n stank oor die dorp wat net deur die bittereinders weerstaan kan word, want rioolwater is nou nie juis…

Gyselaars na ‘n jaar vrygelaat

Die vier Franse verslaggewers wat vir ‘n jaar lank in Sirië gyselaar gehou is, het verlede Saterdag weer hulle vryheid gekry volgens Frankryk se president Francois Hollande. In ‘n mediaverklaring…

ilde Iris / Dietes grandiflora

Daar is seker baie min van ons tuiniers wat nie hierdie plant ken nie. Dietes of Wilde Iris en ’n inheemse plant wat in ons tuine floreer. Dit moet natuurlik…

Bekende in Noord-Kaap vermoor

Die blankes van Williston in die Noord-Kaap is erg ontstel na die moord op ’n bekende inwoner, mnr. Dennis Viviers (66). Mnr. Viviers, ’n vrygesel en afgetrede boer van die…

Motor rubriek – BMW X5

Die heel nuutste model BMW X5 is so pas bekend gestel. Dit is die derde veranderde model wat verskyn. Op die oog af lyk dit nie of daar veel verandering…

VF-Plus verwerp EFF

Die Vryheidsfront Plus (VF Plus) sal beslis nie in koalisie met Malema se EFF gaan nie, alhoewel dié party ten gunste van ’n veelparty koalisie is om die ANC teen…

Cosatu-man pleit vir omgekeerde apartheid

Die balans moet geskep word, en om die balans reg te kry, moet apartheid weer ingestel word, maar hierdie keer moet dat so opgestel word dat “wittes aan die ontvangkant”…

Egpaar se feestelike Paastyd

In Europa is Paasfees ’n belangrike geleentheid vir duisende mense wat op verskillende maniere die tyd deurbring. ’n Egpaar van die dorp Saalfeld in Duitsland het egter ’n eie plan…

Terroris vermoor vrou in tuin

Sy was besig om in haar tuin, op die plattelandse dorp Senekal te werk, toe sy dur ’n terroris met ’n skerp voorwerp soos ’n mes, herhaaldelike kere gesteek is…

Suid Afrika in perspektief

Apartheid en ANC-demokrasie. Miskien het die tyd aangebreek dat die feite vir eens en vir altyd van die fiksie ontrafel moet word. Ons word daagliks gekonfronteer met allerhande aanklagte en…

Tiener red Duitse gesin

Jaco Rossouw, ’n inwoner van Port Alfred, het koelkop gebly en ’n Duitse gesin met handgebare en luide geskree, gehelp om ’n verdrinking te voorkom. Die pa van die gesin…

Oos-Kaapse plaasaanval eindig in hof

Drie swartes, in die ouderdomsgroep 16 tot 17 jaar is aangekeer deur die polisie nadat hulle vroeër die maand ’n plaasbestuurder en sy dogter gewond het op ’n plaas in…

Skurke besteel vakansieganger

Hy gaan hou vakansie in St. Francisbaai om weg te kom van die klinkende klank van Johannesburg se geld, net om op die stil, vreedsame vakansie-dorpie besteel te word van…

Zuma toe minder gewild

By ’n gala-ete, waar ANC ondersteuners hulle geldsakke geskud het om die ANC se verkiesingsfonds te versterk, het die teenwoordige gaste letterlik uitgehang om elkeen sy of haar bydrae te…

Veerboot sink met honderde passasiers

Veerboot sink met honderde passasiers ’n Reuse soektog is op tou gesit nadat ’n Suid-Koreaanse veerboot met byna 500 mense aan boort, omgeslaan het wat sonder behoorlike toerusting was om…

Terroriste kaap en verniel man

Mnr. Frik Bodenstein (58) is in die omgewing van Zaaihoek naby Witbank met pangas aangeval en besteel deur vier vermeende terroriste. Hy was oppad na sy houtskool-fabriek toe hy gesien…

Vrystaat eersdaags onder Sanral-beheer

Gerugte doen die rondte dat Sanral sy vlerke nog wyer gaan span, en soveel as 1,500 km paaie van die Vrystaat onder sy beheer gaan plaas, wat na verwagting die…