Daily Archives: April 9, 2014

Geregtigheid sal seëvier

Drie hoera’s aan die redaksie van Die Vryburger, wat sonder om te skroom, die waarheid aan sy lesers bied deur konsekwente en korrekte beriggewing. Die deurlopende berigte oor Clive Derby-Lewis…

Passasiers besmet met gevreesde virus

Sowat veertig passasiers aan boord van die ultra-luukse Crown Princess plesierboot, wat onderweg is na die deelstaat Kalifornië is met die gevreesde Noro-virus besmet. ’n Woordvoerder van die plesierboot sê…

Navo waarsku Rusland

Enige vêrdere ingryping deur Rusland in die Oekraïne, gaan ernstige gevolge hè en sal uiteindelik as ’n geskiedkundige fout beskou kan word. Dit is die waarskuwing wat Navo en die…

Bedrogondersoek by weermag afgehandel

Die twee jaar-lange ondersoek na beweerde bedrog met betrekking tot die herstel van swaar militêre voertuie is nou onlangs voltooi en sal binnekort aan die aanklaer voorgelê word vir moontlike…

Korrektiewe Dienste skrik wakker

Dit blyk dat die Departement Korrektiewe Dienste(DKD) ewe skielik wakker geword het nadat twee mislukte sluipmoord pogings op mnr. Clive Derby-Lewis uitgevoer is deur ander oortreders wat in die tronk…

Die waarde van die kommando-stelsel

Die gebeure in Bloemhof, waar die polisie genoodsaak was om die dorp en sy inwoners te beskerm teen die gewelddadigheid van 5,000 verwoede betogers, en toe die distrik se boere…

Bloemhof is ‘n kookpot

Inwoners van Bloemhof moes per SMS van die polisie verneem dat alles weer onder beheer is nadat betogers die dorp en lokasie op horings geneem en talle geboue afgebrand het….

Oproep tot protes oor onreg

Clive Derby-Lewis is terminaal. Die 78 jarige bejaarde man wat reeds kanker oorwin het, onlangs twee moordaanvalle oorleef het, die swakste denkbare mediese sorg van korrektiewedienste dokters oorleef het en…

Boeing – twee seine opgevang

Die soektog na die vermiste Boeing van Maleisië word voortgesit, en nuwe hoop het opgevlam toe die Australiese vlootskip, die Ocean Shield, se opsporingstoestel weer die sein opgevang het wat…

Blanke doodgeskiet in rooftog

Sy was etlike maande gelede in trane toe sy gedink het haar geliefde kêrel is in ’n skietvoorval gedood, maar trane van blydskap het gestroom toe sy hom lewend sien….

Parlementslede laat vuiste klap

Parlementslede in die Oekraïne het mekaar te lyf gegaan tydens gister se parlement sitting nadat die leier van die kommuniste,  die nasionaliste beskuldig het dat hulle met buitengewone taktiek besig…

Pretorianers deur Mosambiek-polisie besteel

Dit blyk dat die polisie in Mosambiek nie veel verskil van sekeres in Suid-Afrika nie, en dat die wantroue teenoor polisie aldaar aan die toeneem is. Dit is die waarneming…

Mislukte rooftog eis lewens

In Witbank is twee mense dood nadat ’n hewige skietery plaasgevind het tussen sekuriteitswagte en gewapende rowers toe hulle gepoog het om ’n kontant-vervoerder te beroof. Die sekuriteitswag het by…

Madonsela hoef nie te praat nie

Grondwet deskundiges sê die pogings van ministers en senior ANC lede wat sogenaamde onduidelikhede uitgeklaar wil hè, en die antwoorde verwag van adv. Thuli Madonsela, is dalk besig met ’n…

OVK word gedagvaar

Die sogenaamde Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) is al weer in die moeilikheid, en hierdie keer word die beleërde OVK gedagvaar vir R8 miljoen weens beweerde onreëlmatigheid met die Verwoerdburg-hoofkantoor se verkryging….

Onnies word getreiter

’n Studie wat deur die Universiteit van die Vrystaat gedoen is, toon dat talle onderwysers deur kollegas en ander geteister en beledig word en dikwels in ’n ongesonde klimaat moet…

Glo dit!

Glo dit of glo dit nie, maar die ongelooflikste uitlating oor geloof is onlangs uit ‘n taamlik ongeloofwaardige oord gehoor! Ons moet oor en oor hoor wat het swartes alles…

Baie geregverdig deur een Regverdige

“Maar dit het die HERE behaag om Hom te verbrysel; Hy het Hom krank gemaak; as sy siel ’n skuldoffer aangebied het, sal Hy ’n nakroos sien; Hy sal die…

Cato Brink-Felsenstein vereer

Die Raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het die Huberte Rupertprys vir Klassieke Musiek aan die Suid-Afrikaanse sangeres Cato Brink toegeken. Brink is sedert 1959 met die…

Oekraïne beleef nog betogings

Betogers in die stad Donetsk het die streeksdepartement van Oekraïne se Veiligheidsdienste beset. Dit het die betogers slegs 15 minute geneem om in hulle doel te slaag. Ook in ander…

Wêreldwye spioenasie vernietig soewereiniteit

Die media is vol van die nuusgebeure rondom die Krim en Rusland, maar ignoreer die feit dat die "Five Eyes" intelligensie-alliansie besig is om die hele wêreld met hulle spioenasiebedrywighede…