Daily Archives: April 7, 2014

Blinde met ysterpyp aangerand

Mnr. Witthöft (78) ’n blinde persoon, en sy eggenote (74), is op 13 Maart deur twee lafhartige swartes aangeval en beroof. Die blinde man is aanhoudend met ’n ysterpyp oor…

Betaal eers, kry dan!

Die nuutste neiging onder motoriste om brandstof in te gooi, en dan met ’n vaart wegry sonder om te betaal, word toegeskryf aan die duur brandstofprys en ’n ekonomie wat…

Betogings word al meer

Sedert die begin van 2014, is meer as 50 groot betogings gehou in Suid-Afrika wat die land ekonomies knel, en ’n klimaat skep waar gewelddadigheid aangevuur word. Dit is die…

Van Riebeeckdag luisterryk gevier

“Die verlede is eietyds as jy God se optrede met jou wil verstaan.” Hierdie uittreksel uit die Riebeeckdag Skrif-boodskap, aan die hand van Psalm 78 oordenk onder leiding van professor…

Verlore Boeing dalk opgespoor

Die weke lange soektog na die vermiste Boeing van Malaysian Airlines is moontlik na aan die einde nadat seine opgetel is wat ooreenstem met die Boeing se vlugopnemer, of moontlik…

Cosatu verloor sy saak teen Vavi

Die omstrede optrede van die vakverbond Cosatu het tot finaliteit gekom en moes hulle die uitspraak aanvaar van die hooggeregshof wat sy hoofsekretaris, Zwelinzima Vavi, se skorsing ter syde stel….

ANC verloor hofsaak

Die Zille-party het met hulle SMS waarin mense verwittig is dat die ANC se pres. Zuma as ’n dief bestempel word in die hof beland toe die ANC besluit het…

Soektog na Boeing duur voort

Die regering van Australiese het besluit om hulle skip, die Ocean Shield, uit te stuur om te help soek na die vermiste Boeing van Maleisië wat weke gelede op geheimsinnige…

Terroriste aanvalle styg steeds

Aanvalle op blankes styg tans teen ’n tempo wat die uitwissing van die totale blanke bevolking, in die kortste moontlike tyd, duidelik ten doel het. Dit is die bevinding van…

Selfoon tariewe dalk laer

Terwyl MNT en Vodacom nog vasskop en die bestaande selfoon-tariewe wil handhaaf, is Cell-C en Telkom Mobile in proses om tariewe te ondersoek met die bedoeling om dit dalk binnekort…

Geringe verbetering by Schumacher

Die bestuurder van die Schumacher-familie het bekend gemaak dat bemoedigende tekens waargeneem is by Michael Schumacher se toestand met die proses wat toegepas word om die voormalige Formule Een-kampioen uit…

Chinese toergroep beroof

Rowers het ’n toerbus met ’n groep Chinese buite Pretoria van die pad gedwing en hulle beroof van al hulle besittings beroof, insluitende hulle paspoorte. Drie gewapende swartes in ’n…

Terroris se wreedheid in hof erken

Die wrede en barbaarse moorde op die egpaar Johan en Corra Stiglingh op hulle plaas buite Ventersdorp, het nou nuwe besonderhede aan die lig gebring tydens die polisie se ondersoek…

Polisiebeampte steel en moor

In Nelspruit is ’n polisiekonstabel en ’n medepligtige in hegtenis geneem en voor die hof gebring nadat hulle klaarblyklik ’n man vir sy motor vermoor het. Sandile Dlamini(28) en ­Saico…

Vreemde kulture onaanvaarbaar

In ’n meningsopname wat deur gesaghebbendes gedoen is, blyk dit dat die kultuurverskille steeds ’n onaanvaarbare bly vir baie mense. In die opname het respondente hulle uitgespreek teen die vreemde…

KKNK is tieners se drinktyd

Uit Oudtshoorn word berig dat die KKNK vir ’n hele klomp skoolkinders ’n geleentheid geword het om by drink-lokale in te gaan om hulle lyf volwassenes te hou. By ’n…

Aanklag teen Valke nou hofsaak

Edrees Ahmed Hathurani, ’n sakeman van Johannesburg, is in ’n hofgeding betrokke teen hoof van die Valke in Sentraal Transvaal, genl. maj. Shadrack ­Sibiya en lt. genl. Anwa Dramat, nasionale…

Oekraïne – Spanning steeds plofbaar

Rusland se minister van Buitelandse Sake, Sergej Lavrov het in ’n persverklaring gesê sy land het geen erg vir oorlog in die Oekraïne nie, en het geen belang daarin om…

Lonmin-stakers wil werk

Toe die 81,000 mynwerkers by platinum-myne hulle gereedskap neergesit het en ’n staking begin het, was daar ’n stille verwagting dat die staking nie lank sou duur nie. Nou, twee…

Vrystaat Universiteit kry weerstand

Die president van die Konvokasie, by die Universiteit van die Vrystaat (UV), het blykbaar ’n dringende vergadering belê ten einde belangrike uitklarings te kry oor die toedrag van sake by…

Seun kon dood geskok word

Niël Smith (17) van Bloemfontein het ter nouernood aan die dood ontkom, en met erge brandwonde daarvan afgekom toe ’n kragkas ontplof het terwyl hy gestaan en kyk het wat…

Oos-Vrystaat sukkel met krag en water

’n Groot krisis heers tans in die Oos-Vrystaatse dorpe, Kestell, en omliggende dorpies wat onder die beheer van Maluti-a-Phofung-munisipaliteit sorteer. Die maatskappy wat blykbaar die krag verskaf, het sy toerusting…

Talle moorde op studente in Australië

In die afgelope vier maande, is vier buitelandse studente in Australië vermoor, wat die vermoede laat ontstaan dat buitelandse studente geteiken word. In die mees onlangse voorval is ’n Franse…

Te veel ongelukke met ligte vliegtuie

Kommer is deur verskeie kenners uitgespreek oor die toenemende aantal ongelukke wat met ligte vliegtuie ondervind word in Suid-Afrika, wat die indruk wek dat die vliegtuie nie die nodige instandhouding…

Wêreldoorlog-bom dood talle

Hulle het gemeen die bom is jare gelede skadeloos gestel, en het dit gaan verkoop as skrootmetaal, wat uiteindelik gelei het tot die dood van 7 mense en 19 is…

Ebola kan verwoestende epidemie word

Die sterftesyfer Guinee het gestyg tot meer as 90 gevalle waarvan die owerhede kennis dra, en 122 Ebola gevalle is intussen aangemeld Dokters Sonder Grense (MSF) sê die omvang van…

Hofuitspraak oor die verbode woord

In Suid-Afrika is die sogenaamde k-woord verbode. Die woord het geen plek in die Nuwe Suid-Afrika nie en swaar vonnisse moet opgelê word wanneer dit gebruik word. Die gebruik daarvan…

Hop-huise word gesmous

Dit is onwettig vir die eienaar van ’n HOP-huis, om die eenheid binne agte jaar na ontvangs daarvan, te verkoop. Die opmerking is deur Bonginkosi Madikizela, Wes-Kaapse Minister van Menslike…

Malaria voorvalle styg in Transvaal

Die toename in malaria gevalle is sodanig dat gevrees word die situasie ruk hande uit in veral die Noord-Transvaal omgewing van Phalaborwa. Gedurende die afgelope 14 dae is meer as…

Bejaarde ure lank gemartel

Mev. Engela Nel (86) van Nylstroom in Noord-Transvaal is deur haar tuinwerker vir ure gemartel omdat hy by haar R3,000 geëis het om ’n sangoma te betaal. Mev. Nel wat…

Sanral vertoon swak

Sanral het R50 miljoen by motoriste ingevorder vir e-tol rekeninge wat uitstaande was, maar dit het hulle R55 miljoen uit die sak gejaag, wat ’n netto verlies van R4 miljoen…

Wrede soldate nou in spervuur

Die chaos wat deur ses soldate veroorsaak is toe hulle ’n veiligheidswag geskiet het, gaan blykbaar vervolg word aangesien daar talle vrae ontstaan het waarom die wag 37 koeëlwonde opgedoen…

Mimulus .. langblommende beddingplant

Wanneer Mimulus saam met Petunias geplant word, is dit ’n pragtige mengsel langblommende skouspel in die tuin. Mimulus is ’n kompakte randplant, wat nou geplant kan word. Dit sal dit…

Motor rubriek – Toyota Corolla 1,6 Prestige

Deur die jare het die Toyota Corolla bekendheid verwerf vir sy betroubaarheid en goeie diens. Dit het verander van ’n alledaagse gebruikers vriendelike voertuig na ’n luukse motor wat kompeteer…

‘n Olifant in die kamer?

Die meeste ken die betekenis van die woorde van ‘n olifant in die kamer as ‘n gesegde vir iets wat jy nie wil raaksien nie. ‘n Gesin en werkers kon hulle…

Alaska soek sesessie

‘n Petisie aan die Withuis waarin die inwoners van Alaska pleit om weer van die VSA af te skei en deel van Rusland te word, het binne drie dae 17,000…

OVK onder druk, maar dit steur hulle nie

Die bom wat rondom die kop van die voorsitter van die Onafhanklike Verkiesingskommisiie (OVK), losgebars het, kort voor die verkiesing, maak die organissie kwesbaar.  Terry Tselane, adjunk-voorsitter van die OVK…

"Totsiens armoede."

Enorme ekonomiese groei sal moet plaasvind indien Suid-Afrika die Nasionale Ontwikkelingsplan se doelwit vir armoede teen 2030 wil behaal. So het Kefiloe Masiteng, adjunk-direkteur-generaal van Bevolkings- en Maatskaplike Statistieke by Stats SA, tydens…

Ryk burgemeester loop oor van beloftes.

 Die rykste eerste burger in die land, Kgosientso Ramokgopa, uitvoerende burgemeester van Pretoria het in sy stadsrede ‘n veiliger en mooier stad met meer werkgeleenthede in sy stadsrede beloof. Intussen hang…

Die begin van kopbelasting?

Kort op die hakke van berigte dat die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) aangedui het dat 7 miljoen mense wêreldwyd weens lugbesoedeling sterf, is die nuwe luggehalte-wetgewing, wat op 1 April 2015 in…

BAI van BRICS lande daal

Die HSBC PMI vir Maart (in Afrikaans BAI Bestuurdersaankope Indeks; in Engels Purchasing Managers Index, PMI) vir die BRICS lande dui op ekonomiese inkrimping vir die meeste lede. Die individuele…

Horlosie akkuraat binne 1 sekond in 300-miljoen jaar

Die atomiese NIST-F2 horlosie, wat op Donderdag 3 April, by die National Institue of Standards and Technology (NIST), van die VSA se Departement van Handel, bekend gestel is wen of…

Belasting geïn oorskry mikpunt

Die ANC-regime se minister van finansies, Pravin Gordhan, het Vrydag, 4 April bekend gemaak dat daar vir die 2013 – 2014 belastingjaar R700-miljoen meer gekollekteer was as waarvoor daar begroot…