Verkiesingspolitiek

 

Front Nasionaal Konsep 1.png

Bekendstelling

 

‘n Paar Afrikaner organisasies en politieke partye gaan saam as ‘n eenheid deelneem aan die 2014 Algemene Verkiesing met een doel alleenlik en dit is selfbeskikking.

Baie van die sogenaamde “Nie-Stemmers” het aangesluit by die span van die Front Nasionaal

Die bekendstelling sal plaasvind op 7 Desember 2013, om 10:00, by Das Gasthaus , Venterstraat 177, Capital Park , Pretoria.

Vir enige verder inligting kan Francois Cloete geskakel word by +27 76 986 8195.