Paardekraal Geloftefees program

Sondag, 1 Desember 2013

05:00-06:00   Vroeë oggenddiens, Pretoriuskraal.

Ds.Johan van Staden , Hervormde Kerk, Sionspoort gemeente, Randfontein.

 

Saterdagaand, 14 Desember 2013

19:00   Kampvuur en Sing van Volksliedere te Paardekraal

(Kampering op die terrein beskikbaar vanaf 13 Des – 16 Des)

Aangebied deur die Paardekraal Verkenners / Kontak Sid Mann -0832273260

 

Maandag, 16 Desember 2013

 

06:00-07:00  Vroeë oggenddiens, Paardekraal Feesterrein.

Sal gelei word  Ds. Wimpie Burger van die AP Kerk, Krugersdorp Wes.

Opneem van kollekte.

 

07:00-08:45                           Pouse

08:45-08:55  Samesang en opneem van kollekte.

08:55-09:00   Vlaghysing en ontplooiing van vlae – Volkspele.

09:00-09:05   Voorlees van die 1880 Gelofte.

09:05-09:10   Bekendstelling van die Spreker.

09:10-10:00   Feesboodskap deur mnr.Ben Geldenhuys,

 President van die Verkenners beweging van Suid Afrika

10:00-10:05   Bedanking van die Spreker.

 

10:05-10:45                           Pouse

10:45-10:55   Samesang en opneem van kollekte.

10:55-11:00   Voorlees van die 1838 Gelofte.

11:00-11:05  Bekendstelling van die Prediker.

Emeritus predikant, Dr. J.M van Tonder

Gereformeerde Kerk, Krugersdorp Wes.

11:05-11:50  Gelofte diens deur Dr J M Van Tonder

11:50-11:55   Bedanking van die Prediker.

11:55-12:00 Vlagstryking waarna “Die Stem van Suid-Afrika”  gesing word.

 

12:00                          Afsluiting

 Voorsitter van die Paardekraal Feeskommissie

 

Miniatuur Paardekraal Monumente is by Phil Potgieter te koop, by tel:- 011-4754298

Kontak besonderhede Sekretaris – Mnr. At von Well by  082-348-3828

Vir enige navrae of verdere inligting of Cd’s van toesprake stuur vir ons ʼn e-pos na (wagters@nashuaisp.co.za)

Mnr. Chris Smit sel nommer 082-904-0880