Nog ‘n terroriste aanval

Mnr. Peter Rassloff (72) is by sy huis, in ’n veiligheidskompleks in Kommetjie, Wes-Kaap, doodgeskiet deur sy aanvaller/

Omdat die gebied feitlik ’n misdaadvrye omgewing is, verwag niemand dat daar ’n moord of terroriste aanval kan plaasvind nie.

Die polisie is besig met ’n ondersoek.

Die slagoffer se eggenoot en seun was te geskok om enige kommentaar te lewer.