Daily Archives: October 17, 2013

Foutbal

Pakistan verneder Suid-Afrika Die eerste krieket toets tussen Pakistan en Suid-Afrika in die Verenigde Arabiese Emirate het in ’n lelike pak slae vir die Krieket blommetjies geëindig. Pakistan, wat tans…

Die koudste plek in die land

Die Oos-Kaapse dorpie, Molteno, word as die koudste plek in Suid-Afrika beskou deur die SA Weerdiens. Sowat 20 km buite Molteno, op die plaas Buffelsfontein, word die temperatuur gereeld nagegaan…

Baie dankie

Die Redakteur Die Vryburger Dit is met kommer dat ek lees van die geweldige aanslag op die klein blanke volk wat hierdie land gebou het tot ’n modelstaat in Afrika….

Alweer ‘n terroriste aanval

Nog ’n terroriste-aanval, hierdie keer in Bloemfontein, het die lewe van mev. Susan Olivier (60) geëis. Die vermoede bestaan dat sy reeds Dinsdag vermoor is. Haar lewelose liggaam is gevind,…

Olifantslagting dalk gestop

In die Zimbabwe natuurreservaat, Hwange, is reeds 128 olifante dood aan sianied-vergiftiging om die olifant tande te steel. Die afgelope naweek is nie minder as 12 olifante se karkasse gevind…

Mangat deksels winsgewend

Een van talle kenmerke wat deesdae ondervind word in die land, is die onverantwoordelike wyse waarop daar omgegaan word met die werk wat gevare inhou vir die publiek Dit is…

Bankrot weermag se eetgewoontes

Seniors in die Weermag se leërafdeling is manne wat nie huiwer om te eet nie. In die afgelope boekjaar het hulle sowat R1,2 miljoen se kos verorber op die belastingbetalers…

Terroris so betrap

Die bejaarde egpaar van Barkly-Oos, mnr. Dawid De Villiers en sy vrou, se moordenaar is op die plaas, by die woonhuis betrap deur hulle dogter. Dr. Christina de Villiers. Sy…