Daily Archives: October 10, 2013

Nando-piekniek vir ‘n maand

Die Mafeking-munisipaliteit het in een maand vir sowat R132,000 se wegneem kos by Nando’s gekoop. ’n Woordvoerder in die provinsie sê dat die munisipaliteit nie in die vermoee is om…

Egpaar slagoffers van terroriste

Die terroriste het in Wes-Transvaal toegeslaan op die bejaarde egpaar Van der Schyff van die plaas Morester, Klerksdorp. Mev Hennie van der Schyff (73) is blykbaar met ’n voorwerp teen…

Bloulig motor skiet op motoris

Dit blyk dat ’n bloulig-motor vermoedelik een van die BBP-eenhede, op die N3 in die Durban omgewing, op ’n niksvermoedende motoris gevuur het. Die bewering word gemaak dat nie minder…

OVK twis onder mekaar

Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) probeer nou vure doodslaan en wil kiesers glo gerusstel dat hulle onderlinge getwis met mekaar nie die verkiesing in die wiele sal ry nie. Die OVK…

Jongmense vereer Oom Paul

Dit is nou al ’n tradisie in Krugersdorp dat die standbeeld van Paul Kruger op die aand van die 9de Oktober getooi word in sy ampserp. Die gedagte is dat…

Entstof teen malaria

’n Nuwe entstof is ontwikkel wat mense van Afrika waarskynlik kan beskerm teen die gevreesde malaria muskiet. Die welbekende maatskappy Glaxo-Smith-Kline (GSK) pog om binne enkele maande goedkeuring te kry…

Siek polisiebeamptes is duur!

Die Polisiediens spandeer bykans R1 miljard uit die jaarlikse begroting op siek polisiebeamptes en hulle ongeskiktheids verlof. Die enorme uitgawe is nou bekend gemaak deur senior beamptes in die Polisiediens…

Mimi vereer

Mimi Coertse (81), die wêreldbekende opera-diva, is in Pretoria vereer met ’n eredoktorsgraad, tydens ’n gradeplegtigheid, deur Prof. Mogege Mosimege van Unisa. Tydens die geleentheid is daar hulde gebring aan…

Allan Gray rykste in RSA

Die stigter van ‘n maatskappy wat derduisende mense se aftreegeld bestuur, is heel moontlik een van die gelukkigste afgetredenes in Suid-Afrika. Die 75-jarige Allan Gray, wat die gelyknamige batebestuurder op…

Oostenrykse tromspeler verongeluk.

Een van die twee oorledenes in die noodlottige ongeluk die afgelope naweek by Lionsrock naby Bethlehem, is ‘n bekende tromspeler in Oostenryk. Markus Wendlinger (32) van Oos-Tirool het tromme vir…

Wellington skrik lelik

‘n Bomdreigement het klante in ‘n Wellingtonse gimnasium onthuts. Die gebou is ontruim en inwoners het selfs gery om te kyk wat by Evolve Fitness in Bainstraat gebeur het nadat die…

Universiteite verswak.

Die Universiteit van Kaapstad (UK) en Stellenbosch (US) se posisie op “Times Higher Education” se wêreldranglys van universiteite het die afgelope jaar verswak. Kaapstad, 126ste teenoor 113de in 2012-’13, is…