Daily Archives: October 8, 2013

Hof in die bos?

Afrikastaatshoofde maak hulle reg vir ‘n buitengewone Afrika Unie-sessie (AU) in Addis Abeba waar die moontlike onttrekking aan die Internasionale Strafhof bespreek gaan word. Een van die voorstelle is dat…

Voorvadergeeste werk hard!

Volgens Winnie Madikizela-Mandela, voormalige vrou van oudpres. Nelson Mandela, gaan dit goed met hom. "Die geeste van Afrika … sy voorvaders bewaar hom vir ons almal," het sy gesê. Nadat…

Redaksionele kommentaar

Dit is verblydend om te sien dat ons volk stadig maar seker besig is om te begin mobiliseer. Op ‘n vredeliewende manier soos nog altyd in ons geskiedenis bewys is….

Weermag spesmagte word bevraagteken

Inligting wat vrygestel is dui daarop dat twee van die Weermag se spesmagte operateurs vermis geraak het. in ’n voorval waar sowat 700 spesmag soldate aan ’n operasie langs die…

Duur bome – bedrogspul

Johannesburg Munisipaliteit se voormalige besturende direkteur van City Parks, het gister op klagtes van bedrog en korrupsie, in die Johannesburgse kommersiële misdaadhof verskyn. Die klag spruit uit beweerde korrupsie en…

Jansen se weerligafleier

Prof. Jonathan Jansen, die rektor van die Vrystaatse Universiteit (UV), is tans in omstredenheid gedompel met sy openhartige onverdraagsaamheid oor die Engelse taal in skole. Jansen probeer blykbaar nou sy…

Vir die huisvrou – Souttert

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Na verlede week se heerlike Malvalekkerdroomtert, gaan ons hierdie week aan met ‘n souttert. Dit kan warm of…

Dit klink aaklig!

Om mense wat sonder enige siekte is, se ontlasting te gebruik om ander mense gesond te maak, klink bietjie dik vir die waarheid. Dit blyk egter dat dokters en navorsers…

Koei wat vis vreet!

In die jare rondom 1950, was daar ’n Afrikaanse leesboekie vir graad een kinders, met snaakse vrae met die bedoeling om die leerling bewus te maak van die letters en…

Die ongeregtighede van die hede

Hier in die stilte van die lapa, kry gedagtes koers na die kondisionering wat die afgelope 20 jaar en meer, in Boere-Afrikaners se kele afgedruk word, blykbaar met die idee…

NG Kerk veelrassig en Engels

Die NG Kerk se gemeente in Sentraal Port Elizabeth roem daarop dat hulle maar klein is, maar beslis veelrassig, Engels en energiek is. Die gemeente het sommer die naam verander…

Verslag slaan asems weg

Tydens die Algemene Jaarvergadering van die Oranje Sake Instituut, het belangrike gegewens bekend geraak wat afgevaardigdes se asem weg geslaan het. Die Oranje Sakekamer van die Wesrand het in hul…

Die ongelykhede in RSA

Die voormalige polisiehoof, Jackie Selebi, is deur die veroordeelde bedrieër, Schabir Shaik geadviseer om sy lewe te verander, en sy uitkyk op die lewe te wysig. Hy sê Selebi moet…

Vlot gebou met afvalmateriaal

By Douglas het ’n span organiseerders van die Ghaap River-Xtreme, verlede Saterdag op die Vaalrivier gereik na ’n nuwe wêreldrekord deur die grootste vlot nóg te maak wat van afvalmateriaal…

VSA-stilstand belemmer navorsing

Amerika gaan gebuk onder die sluiting van talle staatsdepartemente en dit lei daartoe dat van die beste wetenskaplike eksperimente, en gevolglike navorsing, ernstig skade ly en dermiljoene dollar, gaan ook…

Nobelprys vir geneeskunde na Swede

In Swede is die Nobelprys vir geneeskunde toegeken aan drie navorsers vir hul werk in selfisiologie, met die spesifieke bepaling oor hoe die selle in die liggaam se vervoer meganisme…

‘n Ligte geruis

Daar was ’n ligte geruis in die Andre Strydom saal van Oranjekas toe mnr. Dirk Engelbrecht aangekondig het dat die Oranje Nywerheidsontwikkeling Koöperasie (ONOK) op 19 Oktober vanjaar hul loodsingsvergadering…

Dapper optrede besorg kroon

Mev. Corné Labuschagne moes drie skurke met ’n skokapparaat verwilder, en te midde van die spanning daarvan, en ook daarna, tog die kroon op haar hoof gekry tydens die “Role…

Hoog aangeslaan vir prestasies

Die Oranje Sakekamer aan die Wesrand het vanjaar skoonskip gemaak deur nie minder as drie trofee in te palm nie. Die prestasie, ’n eerste van sy soort, het plaasgevind tydens…

Gold Reef City verdrink.

Gold Reef City gaan waarskynlik die volgende twee maande gedwing word die drie onderste vlakke van sy mynmuseum te sluit weens die stygende water in die Sentrale Kom van die…

Doodsiek Selebi nog springlewendig

Jackie Selebi is blykbaar gesond genoeg om in die strate te kerjakker terwyl hy glo ’n ernstige probleem van nierversaking het. Dit blyk dat hy, net soos die vriend van…

Die Onderwysdepartement kry sê oor toelating

Die Rivonia Primary –skool in Sandton, veg al sedert 2011 in die howe vir hulle reg om hulle eie toelatingsbeleid met inagneming van die  leerlingkapasiteit van die skool toe te…

Ek sien dit so!

Het jy al ooit ‘n bitter smaak in jou mond gehad? Een van daardie wat veroorsaak word deur iemand se ondeurdagte (of fyn beplande?) uitsprake? Dit het verlede week behoorlik…