Daily Archives: October 5, 2013

Veediewe vasgevat

Twee blankes, Charles Marais en Marthinus Groenewald word aangekla dat hulle na bewering 139 stuks vee gesteel het op verskillende plase in die Rustenburg en Brits omgewings. Die waarde van…

ANC soek skuldige

Niemand het tot sovêr aanspreeklikheid aanvaar vir die advertensiebord wat langs die N1 snelweg in Sentraal Transvaal aangebring is nie. Nou soek die ANC na die skuldige, en wil sommer…