Daily Archives: October 2, 2013

Krokodil gryp vrou

‘n Reuse krokodil van sowat 5 m het ‘n paramedikus voor haar 11-jarige dogter gegryp waar sy vlak in die water gesit het en haar die dieptes ingesleep. Danelle Viljoen…

MultiChoice se SAUK-winskoop.

Vir net meer as R500 miljoen het MultiChoice blykbaar beheer oor belangrike regte van die SAUK verkry. MultiChoice wat DStv en MNet besit, het onder andere die reg verkry om…

Kliniek sonder geld

Die Kliniek in Dealesville het nie genoeg geld om ’n kragopwekker waaroor hulle beskik, van brandstof te voorsien nie, en gevolglik ook nie die yskaste aan die gang kan hou…

Nog ‘n brokkie kommunisme?

Die beoogde wysigingswetsontwerp wat te make het met die Wet op die Menseregtekommissie word deur waarnemers vertolk as nog ’n brokkie kommunisme om beheer uit te oefen oor elke burger…

Die land se tronke!

Elke tronkvoël kan daarmee spog dat die staat, en derhalwe met jou belasting geldjies, sowat R850 maandeliks bestee om hulle agter tralies te hou. As in ag geneem word dat…

Boesmanhand, vat my land

Die waardige Uniegebou, wat eens die trots van Pretoria, en van Suid-Afrika was, word nou geleidelik afgetakel om ’n beeld van Afrika te kry. Dit is onlangs vasgestel dat ’n…

Baie mense ly honger

Die Verenigde Nasies(VN) se Voedsel en Landbou organisasie het ’n verslag uitgebring wat daarop dui dat een uit elke agt inwoners in die ganse wereld chronies ondervoed is terwyl miljoene…

Sinnelose wette weerspieël kommunisme

ANC-regeerders is besig om al hoe meer in te meng met die privaat lewe van landsburgers wat dui telkens dui op kommunistiese beheer. Die geleerdes wat hulle uitgee as grondwetkenners,…

Wonder van Afrikaans

Afrikaans – of dalk Engels?   My pen is my wonderland. water in my hand. In my pen is wonder ink. Stories sing. Stories sink.   My stories loop. My…

Allerlei vreemde gebeure

Elke gereelde leser sal waarskynlik saamstem dat hierdie week se berigte oor die vreemdste gebeure denkbaar handel. Die polisie wil met “skoon hande” begin werk, so asof dit iets nuut…

Geen Gideon sonder God!

Toe sê die HERE vir Gídeon: Die manskappe by jou is te veel vir My om die Midianiete in hulle hand te gee; anders kan Israel hom teen My beroem…

GHA reageer op Jansen uitlating

Die GHA het die volgende verklaring uitgeryk na aanleiding van prof. J. Jansen se uitlating oor Afrikaanse skole. Die verklaring lui soos volg: Die Genootskap vir die Handhawing van Afrikaans…

Gedig sonder opskrif

Gedig geskryf deur ’n jongeheer van 13 jaar.   Oor die einde van hierdie berg sal die Boerevolk hul nie vererg, al word hulle so geterg en al is hulle…

Polisie is nie hulpvaardig

Die polisie se onwilligheid om kundigheid en ervaring te beloon, omdat "transformasie" belangriker is as "openbare diens," baat private veiligheidsmaatskappye. "Coin Security lyk soos die polisie se hoofkwartier," het dr….

Nuwe Valke-ondersoek.

Die Valke ondersoek ‘n klag van regsverydeling teen Lawrence Mrwebi, hoof van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) se spesiale handelsmisdaadeenheid, nadat korrupsieklagte in 2011 teen die intelligensiehoof, Richard Mdluli teruggetrek is….

Minister huur motor vir R400,000

Die prys van ‘n intreevlak luukse motor. Dit is wat dit gekos het om vroeër vanjaar ‘n luukse Duitse motor vir die Minister van Openbare Werke te huur. Die Mercedes-Benz…

Lydenburg dalk in die duister.

Die Oos-Transvaalse regering het verlede Vrydag ingegryp en beheer van die munisipale gebied van Lydenburg en omgewing oorgeneem, nadat Eskom gedreig het om die raad se krag af te sny….