Daily Archives: March 26, 2013

Deurbraak vir “bio-batterye”

Volgens ‘n artikel van 25 Maart 2013 in die wetenskaplike joernaal, Proceedings of the National Academy of Science (PNAS) het die Universiteit van East Anglia, saam met navorsers van Pacific…

Motorfinansiering in die V.S.A.

Hoe finansier inwoners in die V.S.A. hulle motorvoertuig aankope? Etlike jare gelede sou daar geantwoord kon word dat ‘n aansienlike gedeelte kontant aangekoop word. Die verslegtende wêreldekonomie het ook hierin…

Boeremag verslag – 25 Maart 2013

Deon Van Den Heever, beskuldigde 6 het vandag begin getuig vir die artikel 317 aansoek. Sy getuienis was in antwoord op die staat se saak dat Leon Burger nooit enigsins…

BRIEF: E-tol deel van ‘massiewe korrupsie’

Terry Crawford-Browne Die onderstaande brief het in n dagblad verskyn en word woordeliks geplaas in Die Vryburger Alle Suid-Afrikaners moet die Bondgenootskap teen Stedelike Tol se regsaksie teen die Gautengse…

Waterkrane gee rioolwater

Badplaas in die Oos-Transvaal se kraanwater is ondrinkbaar. Dit is as gevolg van die feit dat geen instandhouding van die suiweringsaanleg gedoen word nie. Die kraanwater is blykbaar swaar besmet…

Ander nuus uit Ventersdorp

Die burgemeester van Ventersdorp het in 2012 sowat R99,000-00 spandeer aan huurmotor vervoer met ’n luukse Mercedes-Benz. Die verhuring was nie bekend gemaak nie en is blykbaar toevallig deur ’n…

Sy tiere gaan saam werk toe

Goosey Fernandez van Springs is so lief vir sy tiere dat hy hulle saamneem werk toe. “Dit is ‘n plesier om my katte by die werk te hê,” sê die…

Siprus oorleef!

Die eiland, Siprus, met sy ongeveer 860 000 inwoners kan weer asem haal, nadat daar in die middenagtelike ure van 24 Maart ‘n ooreenkoms met die Europese Unie aangegaan is….

Skool vraestel deurspek met foute

’n Totaal van 100 spel en ander foute is in ’n Engelse taal toets van sewe bladsye en ’n gepaardgaande antwoordstel gevind. Dít is wat gr. 7-leerlinge van die Middelburg/Witbank…

Nie-AAS Maatskappye moet beboet word

Volgens die Black Management Forum, onder die besturende direkteurskap van N Maweni, moet maatskappye wat nie aan die vereistes van Breë-BAS-AAS (Breë-basis-Aandele-Afpersing vir Swartes, in Engels: BBBEE) voldoen nie, beboet…

Koper diefstal neem toe

Volgens die nuutste inligting van die organisasie wat koper diefstal moniteer, Sacci, was daar in Februarie 2013 sowat R11,2-miljoen se koper gesteel teenoor die R11,1-miljoen vir Januarie. Februarie se koper…

Nuwe rigting in ondersoek na geestesversteuring

‘n Neurowetenskaplike van Suid-Afrika, prof. Henry Markram, hoop om nuwe inligting rondom geestesversteurings te verkry deur ’n digitale brein te bou. Prof. Markram sê hulle wil ‘n nuwe fondament, ‘n…

Mielieoes swakker weens droogte

Graan SA het in sy jongste produksieverslag op 14 Maart, daarop gewys dat die nasionale oesskatting van 12,3 miljoen ton binne enkele weke gedaal het tot 10,9 miljoen ton weens…

Nou toe nou!

Dr. Mamphela Ramphele het onlangs haar Agang politieke forum tot stand gebring as teenvoeter vir die ANC en Cope. Sy het haarself in omstredenheid gedompel by Westerlinge toe sy aangekondig…

Foutbal

Krieket: Die Proteas het dit toe reggekry om Sondag die eendag reeks teen Pakistan te beklink. Dit was maar ’n wipplank ryery. Vrydag het die Suid-Afrikaners met drie paaltjies verloor…

Ek sien dit so!

Neelsie het homself die afgelope naweek in die Noord-Vrystaat bevind. Dit bly darem maar ‘n skande hoe die paaie tussen die plattelandse dorpies verkrummel. Let wel, ‘n skande en nie…

Gewonde soldate in 1 Militêre Hospitaal

Al die Suid-Afrikaanse soldate wat gewond is tydens die skermutseling met rebelle van die Sentraal-Afrikaanse Republiek, word versorg in 1 Militêre Hospitaal in Pretoria het ’n woordvoerder van die Suid-Afrikaanse…