Brief uit NZ


Geagte Redakteur
Die Vryburger

Gegroet vanuit die verre NZ.

Baie geluk met die e-koerant. Dankie vir die insig, inisiatief en leiding. Uitstekend en my daaglikse inligting. Soos die Radio destyds, is hierdie bron van inligting en kommunikasie met die volksgenote besig om ‘n kleinood te word.

EK merk met weemoed en verlange maar ook dankbaarheid daarvoor al die Geloftefeeste op die webblad aangedui.

Was ’n skok om te lees van Oom Jan, hoop hulle herstel spoedig.

Groete en sterk staan, ons eer die stryders en Bittereinders.

Koos