Daily Archives: October 25, 2012

Nuwe omroeper by Radio Pretoria

Die nuwe omroeper by Radio Pretoria, me. Serina Johnson verskyn op die foto soos sy gelyk het in haar studente dae. Serina het onlangs begin met uitsaai werk en het…

Othello – sien uittreksels daarvan !

Die Afrikaanse tenoor Johan Botha wat die afgelope tyd in die nuus was oor sy allergie wat hom tot dusver uit die speelvak van die Metropolitan se aanbieding van Verdi…

Alma – ’n tweede Mozart?

Sy speel pragtig klavier en het reeds ‘n opera gekomponeer – en sy is net sewe jaar oud. Klassieke musiek liefhebbers vergelyk die jong Alma Deutscher met Mozart, wat op…

Lonmin: Laggende polisiehoof

Die nasionale polisiehoof, genl. Riah Phiyega, het blykbaar gelag en grappies gemaak terwyl beeldmateriaal vertoon is van die skietery by Lonmin Marikana-myn tydens die Farlam ondersoek gespeel is, het The…

Leerlinggetalle sink nog ‘n Afrikaanse skool

Die laerskole Elsburg, Elspark en Delville in die omgewing van Germiston se beheerliggame onderhandel al vir die afgelope paar weke nadat die onderwysdepartement voorstelle van hul gevra het as gevolg…

Omgewingsaktiviste vrygelaat na betoging by Eskom

Veertien omgewingsaktiviste is Dinsdag deur die polisie aangehou nadat hulle by Eskom se Megawatt Park in Johannesburg betoog het. Hulle is op borgtog vrygelaat en het later in die Randburgse…

Die SAPD is toe die diewe

Mnr. Raymond Dicks is ‘n Regsadviseur van beroep wat by sy huis in Blue Hills, Midrand, beroof is. Klaarblyklik het die hele operasie om die rooftog uit te voer, met…