Daily Archives: October 23, 2012

VIR DIE TUINIER – AASBLOMME

Hierdie plante is presies wat die naam sê: “Aasblomme” en kan dit regtig so mooi wees? Daar is verskeie soorte en die een is meer dramaties as die ander. Hulle…

Ons gaan stat toe!

In die lig van die onregverdige bohaai wat mense maak oor die paar randjies wat Showerspear Zuma aan sy beskeie pondokkie spandeer, het ek dit goedgedink om lesers op ‘n…

Uit die Woord – Joh. 16:33

“In die wêreld sal julle verdrukking hê; maar hou goeie moed, want Ek het die wêreld oorwin” Joh. 16:33. Hierdie woorde sê die Here Jesus aan sy dissippels net nadat…

Nuusflitse

• Betogers het oornag die N2-hoofweg en paaie in Nyanga en Guguletu met vullisblikke en bande versper, het die polisie in Kaapstad gesê. Die situasie het omstreeks 22:00 Maandagaand begin…

Zuma grondplanne wyd veroordeel

“In geheel gesien is pres. Zuma se voorstelle nie haalbaar nie en kan selfs kontra-produktief wees ten opsigte van voedselsekerheid. TLU SA herhaal sy kommer dat emosionele en onhaalbare verwagtings…

Zuma-plan met grond onteiening

Die Federale Vryheid Party het skerp gereageer na aanleiding van mnr. Zuma se gedagtes rondom grondhervorming. Die onderstaande is ’n greep uit die verklaring wat op Die Vryburger se lessenaar…

Johan Botha steeds siek – hoop om Saterdag te sing.

Johan Botha as Othello in San Fancisco. Na aanleiding van die Afrikaanse tenoor Johan Botha se ongesteldheid in New York, het Die Vryburger nadere besondere oor die stand van sy…

Foei tog !

Vrydagaand het die OP te staan gekom teen die Vrystaat in ’n promosie-relegasie wedstryd om te bepaal wie volgende jaar in die premierliga van die Curriebeker sal meeding. Daar word…

Wallaby stuit die Kiwi aanslag

Die rugbyspan van Australië het die naweek gekeer dat die All Blacks die rekord boeke herskryf. In die naweek se Bedisloe beker toets in Brasbane het die spanne met 18…

Curriebeker finaal

Die eindstryd vir vanjaar se Curriebeker sal beslis word op Kingspark in Durban. Die spanne van Natal en Wp sal om die kroon spook. Hierdie naweek het die WP deurgeskuur…

Drink water voordat jy gaan slaap

Ongeveer 90% van alle hartaanvalle vind plaas in die vroeë oggendure. Daar word gesê dat dit verminder kan word indien ‘n mens 1 of 2 glase water sou drink voordat…

’n Volk in beweging

Hierdie uitgawe van Die Vryburger het ’n aantal belangrike berigte oor die volk wat in beweging is op ’n pad na vryheid. Twee belangrike bewegings het behoorlike beriggewing vereis, naamlik…

Brief aan Radio Pretoria – My betrokkenheid by Vasbyt

Van Vasbyt se begin af het ek my bes probeer om met redaksionele versorging, artikels, fotografiese bydraes en die blokraai daartoe by te dra dat die tydskrif die hoogste moontlike…

Julle betaal te min sê Eskom

Suid-Afrika moet weet dat hulle te min vir elektrisiteit betaal, het Eskom gesê. Die kragvoorsiener het in sy aansoek vir ‘n 16% tariefverhoging gesê dié verhoging is ’n vereiste om…

Ek sien dit so!

Wat het geword van kinders soos die jongelinge van byvoorbeeld die 1940’s? Elke geslag kla oor die volgende geslag, dit sit mens onwillekeurig aan’t dink. Het die klaers miskien ‘n…

Die muilband van konserwatiewe blanke groepe

Op die 10de Oktober 2012 is ‘n nuwe politieke party gestig, genaamd die Federale Vryheidsparty (FVP). Joernaliste van Media24 is persoonlik uitgenooi en sommiges het selfs laat voorkom dat hulle…

Oranje Sake Instituut se trots: Sy Sakekamers

Mnr. Theo Kruger (regs), ’n verkose lid van die bestuur van OSI, oorhandig ’n trofee aan mnr.Ewert Klopper van Oranje Sakekamer, Wesrand. Wesrand het vanjaar uitgeblink deur twee van die…

Zuma se “Volkstaat gedagte”

Die nuwe politieke party, die Federale Vryheidsparty het in ’n mediaverklaring gewys op die teenstrydighede in die beleid van die ANC. Dié Party beweer dat mnr Zuma sekere uitlatings gemaak…

Stigting van Oranje Nywerheids Ontwikkelings Kooperasie

Na afloop van die Algemene Jaarvergadering van O.S.I. is die afgevaardigdes gevra om ’n oomblik te bly vir die aankondiging wat deur mnr. Dirk Engelbrecht gemaak is. Die aankondiging is…

Kleinfontein Spaar en Krediet neem deel.

Die Kleinfontein Spaar en Krediet Kooperatief het hulle betrokkenheid by die Oranje Sake Instituut bevestig met hul entoesiastiese deelname aan die verrigtinge tydens die Algemene Jaarvergadering. Op die foto verskyn…

Trofee-toekenning tydens OSI Algemene Jaarvergadering

Tydens die OSI Algemene Jaarvergadering is twee sakekamers vereer met toekennings met die prestasies wat behaal is. Regs op die foto is mnr. Werner Roos wat die trofee ontvang het…

Oranje Sake Instituut kies nuwe bestuur

’n Dinamiese span is gekies om O.S.I. te lei in die komende jaar. O.S.I. het sleutel persone van die bestuur verloor gedurende die afgelope boekjaar. Die voorsitter, dr. Sakkie van…

Oranje Sake Instituut met sukses bekroon

Saterdag, 20 Oktober 2012 is geskiedenis gemaak tydens die Algemene Jaarvergadering van Oranje Sake Instituut. Die geleentheid is gehou in die Andre Strydom lokaal van Oranjekas. Afgevaardigdes van die verskillende…