Daily Archives: October 3, 2012

Renier se tragiese einde

Reiner le Roux ’n driejarige seun het verlede week in Mosambiek van ‘n bakkie afgeval. Hy was geruime tyd in die Garden City-hospitaal se hoësorg eenheid maar uiteindelik is besluit…

ONDERWYS VAL TOT KRISIS VLAK

Prof. Jonathan Jansen, rektor van die Vrystaat Universiteit het die regering versoek om ‘n nasionale krisis in onderrig te verklaar. Jansen het ‘n toespraak gelewer tydens die vyfde jaarlikse Imam…

AAS moet bly

Die ANC-regime se minister van handel en nywerheid, Rob Davies, sê dat AAS (Aandele Afpersing vir Swartes), (Engels BEE), steeds belangrik is en dat die ekonomie nie in die hande…

Allergiese baba kan melk drink

Navorsers in Nieu-Seeland het blykbaar ‘n koei geneties gemanipuleer. Die doel daarvan is om melk te produseer wat min van ‘n sekere proteïen bevat wat ‘n allergiese reaksie by kinders…

KENNISGEWING – VVK

REGISTRASIES TE LANDBOUKORRELS-BOEREDAG, CULLINAN DATUM: 6 Oktober 2012 PLEK: Cullinan Boere Unie Terrein TYD: vanaf 08h00 VVK EN VOLKSRAAD VERGADERING TE BLOEMFONTEIN DATUM: 10 Oktober 2012 TYD: 19h00 PLEK: CVO…

Regering help vallende SAA

Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAA) het ‘n R5 miljard waarborg van die regering gekry vir ’n tydperk van twee jaar. Die waarborg stel die lugdiens in ’n posisie om elders in…

Geskors, maar kry baie geld

Die uitvoerende hoof van Pacofs, Spirit Monyobo, wat meer as twee jaar met volle salarispakket van byna R1 miloen per jaar geskors is, het gister bedank. Hy sou vandeesweek in…

Nuwe politieke party

Gedurende Augustus is ’n nuwe politieke party geregistreer wat beplan om aan verkiesings deel te neem. Die nasionale sekretaris van die Federale Vryheidsparty, mnr, Francois Cloete, het in ’n mediaverklaring…

Zuma se weeldehuis kos belastingbetalers baie

Die regering gaan ’n hoëvlakondersoek instel om vas te stel hoe ’n sogenaamde “hoogs geheime” dokument by City Press beland het. City Press het op grond van dié dokument onthul…

Boere-Afrikaners is nie juis gretig om aan ’n vakbond te behoort nie.

In ’n wetenskaplike ondersoek deur ’n onafhanklike navorsingspan is bevind dat behoudende Afrikaners en Boere-Afrikaners geensins belangstel om aan ’n vakbond te behoort nie. Die gegewens wat vrygestel is dui…