Daily Archives: October 1, 2012

BlackBerry se verlies kleiner

BlackBerry, die Kanadese selfoonmaatskappy, se verlies van $235 miljoen vir die afgelope kwartaal is kleiner as wat verwas was. Daar word staat gemaak op die BlackBerry 10, om die groep…

Vodacom beplan 4G

Volgens Vodacom die die Suid-Afrikaanse eenheid van Brittanje se Vodafone, se woordvoerder Shamed Joosub, beplan hulle ‘n nuwe generasie LTE-standaard diens. Dit sal as 4G-hoëspeod diens teen die einde van…

“PRETORIA BLY PRETORIA” VELDTOG BEGIN WEER

’n Vergadering word Saterdag 6 Oktober 2012 om 10.00 vm gehou in die stadsaal van Pretoria Die vergadering word gehou met die doel om die naam van Pretoria te verander…

S.A. se kredietgradering verlaag

Moody’s, Investors Service’s het Suid-Afrika se kredietgradering verlaag van A3 na Baaa1. Dit kan die land se vermoë om internasionale beleggings te verkry beïnvloed, asook om lenings teen goeie rentekoerse…

Bejaarde word vermoor in veilige woongebied

‘n Bejaarde dame, Reina Louwrens, (94) is in die Montana Renaissance-aftreeoord in die noorde van Pretoria vermoor. ‘n Skoonmaker van die aftreeoord het verlede Saterdag op Reina Louwrens se lyk…

Armoede die rede waarom baba weggegee word

Armoede en desperaatheid is skynbaar die dryfveer agter alles wat ’n man noop om in Brakpan se strate rond te gaan en sy drie-maande oue baba vir aanneming aan te…

Drie terroriste opgespoor

Drie mans van Zimbabwe afkomstig, wat daarvan beskuldig word dat hulle die voormalige swaargewig-bokskampioen Corrie Sanders vermoor het, het in die Brits-landdroshof verskyn. ’n Polisiewoordvoerder het gesê die mans is…

Seun weer oppad na hofsaal

Die 16-jarige skoolseun wat beskuldig word dat hy die Steenkamp-gesin van Griekwastad vermoor het, is weer oppad hof toe om te verneem wanneer sy verhoor begin. Hy is op 3…

Bevelvoerder pronk met ander se kalwers

Die nuwe bevelvoerder van die Durban Light Infantry word vervolg omdat hy ’n gestorwe kameraad se medaljes op ’n amptelike parade gedra het. Lt. kol. Sibusiso Mbuyazi het blykbaar die…

Hou die hartsake reg

Suid-Afrika se hart- en beroerte stigting (HSFSA) het weereens ‘n beroep op Suid-Afrikaners gedoen om self verantwoordelikheid te aanvaar vir hul hartgesondheid. Dit was op 29 September Wêreld Hart-dag en…

September – ’n donker maand

’n Woordvoerder van Projek 2010, wat die moorde op blankes moniteer en in ’n databank aanteken, het aan Die Vryburger gesê dat September ’n donker maand was. Hy het daarop…

Geleerdheid nou van weinig belang in Nuwe SA

In ’n eksklusiewe onderhoud met Die Vryburger, het ’n kenner op onderwysgebied namens die Republikeinse Vrouebeweging sterk menings gelug na aanleiding van die mynwerkers se eis om R12,500-00 per maand…

Die eerlike burgers word daagliks besteel

Malusi Gigaba, minister van openbare ondernemings, het gevra dat elektrisiteit spaarsamig gebruik word. Hy het ook versoek dat onwettige krag-verbindings en kabel diefstal gerapporteer word want elektrisiteit is skaars in…

’n Dapper meisie – nou sonder pyn

Die dapper jong dame, Megan Croucamp het gewys sy sal haar pynlike lewe oorkom en het die dokter beveel om haar been te amputeer. Vir sowat drie jaar het sy…

Fietsry rekord spat op 101 jaar

‘n Fietsryer het die wêreld verstom toe hy 100 km-fietsry wedren in minder as vyf ure voltooi het en dit gedoen het op ’n ouderdom van 101. Robert Marchand, wat…

Studiebeurs slegs vir blanke studente

Dit is binne iemand se reg om ’n beurs slegs aan studente van witmense beskikbaar te stel, het die appèlhof beslis. Die beslissing kom nadat Daphne de Villiers van Stellenbosch…

Ruimtetuig vertel wat lank reeds vermoed word

Nasa se Curiosity-verkenningstuig het ontdek dat daar eens ’n stroom water gevloei het alhoewel dit duisende jare gelede gebeur het, het die ruimteagentskap gesê. Wetenskaplikes het al voorheen ander bewyse…

Klimaatverandering tref die hele wereld.

Die eienaardige weer patrone dwarsoor Kanada hierdie jaar het die herfs blare beïnvloed. Die uiterste weerstoestande het veroorsaak dat die helder oranje, geel en rooi van die herfs blare nie…

Volksgenote biddend vir Clive se vrylating

Die verontregde Clive Derby-Lewis se vrou, Gaye, het aansoek om mediese parool gedoen vir haar man wat tot nou toe parool geweier is omdat die onbehoorlike gedoen word, naamlik dat…