PRIESKA GELOFTEFEES – 2012

Die Prieska Geloftefees komitee het vir kampeerders die kampeer koste drasties ingekort indien hulle betyds bespreek.
Kampeerders betaal R99,00 per persoon, GEEN addisionele koste vir woonwa of tent staanplek nie. Net R99,00 per persoon, R49 per skolier, voorskoolse kinders is gratis. Die tyd van kamp is ook nie van belang nie Of jy nou vir 1 dag kom kamp of vir 2 weke kom kamp, jy betaal net R99,00 per persoon.
Om hiervan gebruik te maak, moet kampeerders onverwyld reageer.
Die bankbesonderhede is soos volg:
Rekening naam: Geloftefees 2012, By Std Bank, takkode 052-843 Heidelberg, Reknr: 23 102 2107
Verdere besonderhede is beskikbaar by Elna – e-pos adres : elnalush1@gmail.com

Besoek gerus die webblad: http://www.geloftefees2012.co.za/G-V-A.html