Prieska Geloftefees vir 2012

’n Groot byeenkoms word beplan vir die Geloftefees in Prieska. Die Fees sal ook ’n verootmoediging geleentheid wees wat gehou gaan word van die 14 de Desember tot die 21 ste van die maand. Die organiseerders hoop om sowat 300,000 volksgenote te laat saamtrek vir die geleentheid.

Om die doel te bereik, word volksgenote gevra om ’n finansiële bydrae te maak. Besonderhede is soos volg:

Betalings word gedoen in die volgende Bankrekening:

Naam: Geloftefees 2012
Bank: Standard Bank
Rek nr: 23 102 2107
Tak: Heidelberg – 052-843
Verwysing: DONASIE

’n Plakker kan bestel word by geloftefees2012@gmail.com om fondse te in vir die projek.
Daar sal ook later ’n SMS stelsel bekend gemaak word waarmee vedere donasies ingevorder kan word.